Practicing the Way

Practicing the WayOns het in September met ‘n geestelike toerustingskursus begin wat onsleer hoe om meer soos Jesus te word. Ons kom op ‘n Dinsdagaandbymekaar, eet saam, kyk na ‘n kort video en gesels dan oor die aand sespesifieke tema.Ons gaan oefen dan dit wat ons geleer het en die Read more…

Belydenisklas Hike

BELYDENISKLAS HIKE Ons is trots op ons 3 belydenisklas kinders! Hulle het hul staal gewys en die die naweek van 14-15 September al drie die staproetes by Hennops gedoen. Hulle het immers die jeug (ouderdom en energie) aan hulle kant… Die doel van die naweek was om saam te stap, Read more…

Melville Bazaar

Geskryf deur: Nelet Kok I’ve never dreamt of a white Christmas I have dreamt of a bakkie pudding.  Every year, leading up to the bazaar, I make a mental list of things I’d like to see and do at the bazaar.  The pudding table A frozen meal or two Curry and rice.  Read more…

Ons doen ‘n storiemuur

John Dewey het gesê: “We do not learn from experience, we learn from reflecting on experience.” Saterdag 13 April het ons gemeente bietjie teruggekyk na ons eie storie. Terwyl mens terugkyk is dit verstommend hoe duidelik God betrokke was by ons verhaal. Die storiemuur is een die praktyke om God Read more…

Japie se bevestiging

Ons is opgewonde om na amper drie jaar se soek, bid en luister vir Japie Krige te kon bevestig as diensleraar by Melville Kruisgemeente op Vrydag 26 April. Dit was ‘n besondere geleentheid wat deur familie, vriende, kollegas, verteenwoordigers van die Ring en gemeentelede van beide die oggenddiens en Melville Ekhaya bygewoon Read more…

Finansies 101 werkswinkel

Deel van die Melville Ekhaya bedieningsplan is om gereelde werkswinkels aan te bied om studente en ander jongmense te bemagtig. Ons glo dat God se koninkryk holisties is en dat die bemagtiging van mense deel vorm daarvan om die goeie nuus te verkondig. Ons het dus vir Jelvin Griffioen, ‘n Read more…

Ons vier Paasfees saam

Die Wikipedia inskrywing vir Melville verwys na Melville as ‘n “boheemse voorstad”. Ons weet ons dat Melville nog altyd ‘n diverse, kunssinnige, kosmopolitaanse karakter gehad het. Hierdie jaar het vir Goeie Vrydag en Paassondag gesamentlik kerk gehou om ons eenheid te vier en te bevorder. Dit is sowaar ‘n voorreg Read more…