Gemeentekamp
GEMEENTEKAMP WEGBREEK! Ons gemeentekamp is al ‘n instelling by Melville Kruisgemeente! Dis ‘n naweek wat ons as gemeente saam kuier, saam eet, saam lag en speel, saam in die Woord wandel en heerlike gesprekke het. Nuwe vriendskappe word gevorm en oues word versterk. Die kinders sien ‘n mens omtrent nooit Read more…