Oefengemeenskap

Ons fokus elke maand op ‘n spesifieke praktyk wat ons saam inoefen om deel te word van ons ritme. Kliek gerus op die praktyk hieronder vir die videos en handleiding. Hierdie en ander gratis hulpbronne is beskikbaar by https://practicingtheway.org

Kliek op die praktyk hieronder vir videos en die handleiding.