Afsondering

Ons fokus elke maand op ‘n spesifieke praktyk wat ons saam inoefen om deel te word van ons ritme. Vir Mei fokus ons op “Afsondering”. Ons volg ‘n 4 week kursus wat op die Practicing the Way webblad beskikbaar is. Die eerste sessie doen ons saam by die Kerk Dinsdagaand (6 Mei) en die ander drie kan jy in jou selgroep, huisgesin of groep vriende saamdoen. Jy kan die handleiding aflaai deur op die skakel te kliek. Jy kan ook op die onderstaande skakels kliek om die videos te kyk. Hierdie en ander gratis hulpbronne is beskikbaar by https://practicingtheway.org

Sessie 1: The quiet place

Sessie 2: Encounter with Our Self

Sessie 3: Encounter with Our Enemy

Sessie 4: Encounter with Our God