Japie Bevestiging as Leraar
Soos Psalm 1 ons herinner, is die een wat in die Here gewortel is soos ’n boom wat langs lewende water geplant is – een wat op die regte tyd vrug dra en nooit verdor Read more…
Soos Psalm 1 ons herinner, is die een wat in die Here gewortel is soos ’n boom wat langs lewende water geplant is – een wat op die regte tyd vrug dra en nooit verdor Read more…
Ons senior lidmate het weer eens só lekker gekuier by die Kers-kuier! Die sysaal was vol lag, geselsies en daai spesiale tipe kuier wat net saam met jare se wysheid en lewenservaring kom. Hulle het Read more…
Ons onlangse Melville Kruisgemeente Basaar en Vetplant-Expo was ‘n heerlike dag! Ons is opreg dankbaar vir elkeen wat kom kuier het – of dit ‘n stappie deur die kleurvolle gemeenskapstalletjies was, die koop van ‘n Read more…