Japie Bevestiging as Leraar
Soos Psalm 1 ons herinner, is die een wat in die Here gewortel is soos ’n boom wat langs lewende water geplant is – een wat op die regte tyd vrug dra en nooit verdor nie.Ons is opreg opgewonde om Read more…
Soos Psalm 1 ons herinner, is die een wat in die Here gewortel is soos ’n boom wat langs lewende water geplant is – een wat op die regte tyd vrug dra en nooit verdor nie.Ons is opreg opgewonde om Read more…
Ons senior lidmate het weer eens só lekker gekuier by die Kers-kuier! Die sysaal was vol lag, geselsies en daai spesiale tipe kuier wat net saam met jare se wysheid en lewenservaring kom. Hulle het heerlik geëet, stories uitgeruil en Read more…
Ons onlangse Melville Kruisgemeente Basaar en Vetplant-Expo was ‘n heerlike dag! Ons is opreg dankbaar vir elkeen wat kom kuier het – of dit ‘n stappie deur die kleurvolle gemeenskapstalletjies was, die koop van ‘n vetplant (of drie!), aan die Read more…
“You can’t help getting older, but you don’t have to get old.” George Burns Ons senior lidmate het 10 April weer heerlik saam gekuier en geëet en ons is geseën met ‘n komposisie van Psalm 8 wat Alna vir ons Read more…
GEMEENTEKAMP WEGBREEK! Ons gemeentekamp is al ‘n instelling by Melville Kruisgemeente! Dis ‘n naweek wat ons as gemeente saam kuier, saam eet, saam lag en speel, saam in die Woord wandel en heerlike gesprekke het. Nuwe vriendskappe word gevorm en Read more…
10 DAYS OF HOPE het sy ontstaan gehad in 2011. Dit vind jaarliks in die Junie/Julie wintervakansie in Hilbrow plaas. ‘n Span van verskillende Gemeentes, Universiteit studente, skole en enigeen wat ‘n hart het vir die mense in die middestad Read more…
WE HAD THE PRIVILEDGE of hosting the Hk’s of the respective UJ on-campus reses on the 15th of February. We enjoyed breakfast together and got to know the students better. We were able to have various discussions on the importance Read more…
BOTSWANA UITREIK Die Studentekerk van destydse RAU universiteit het in die 90’s ‘n kerkgebou opgerig vir die gemeenskap in Inalegolo, Botswana. Inalegolo is ‘n nedersetting waar die regering van Botswana die nomadiese San groepe (Tshasi & Barwa) laat vestig het. Read more…
BYBELPLASINGS BY SKOLE Jaarliks word Bybels geplaas by Universiteite, skole, gevangenisse, hospitale en gastehuise hier in die stad. Dit word gedoen deur by Wits betrokke te wees by die oriënterings program van eerstejaars, saal openinge by skole of om van Read more…
SOPKOMBUIS Melville Kruisgemeente se sopkombuisbediening is al vir meer as 22 jaar ‘n bediening. Hierdie bediening bou verhouding met persone wat op straat lewe en wat vasgevang is in hulle omstandighede. Verslaafdheid is tipies is ‘n kenmerk van hulle manier Read more…