Dit bly vir ons ’n ongelooflike voorreg om hierdie kosbare ouderdomsgroep as deel van ons gemeente te hê. Hulle bring soveel rustigheid, liefde en wysheid. Ons waardeer elkeen van hulle, nie net vir wat hulle doen nie, maar vir wie hulle is.
Soos Psalm 1 ons herinner, is die een wat in die Here gewortel is soos ’n boom wat langs lewende water geplant is – een wat op die regte tyd vrug dra en nooit verdor Read more…
Ons onlangse Melville Kruisgemeente Basaar en Vetplant-Expo was ‘n heerlike dag! Ons is opreg dankbaar vir elkeen wat kom kuier het – of dit ‘n stappie deur die kleurvolle gemeenskapstalletjies was, die koop van ‘n Read more…
“You can’t help getting older, but you don’t have to get old.” George Burns Ons senior lidmate het 10 April weer heerlik saam gekuier en geëet en ons is geseën met ‘n komposisie van Psalm Read more…
0 Comments