Soos Psalm 1 ons herinner, is die een wat in die Here gewortel is soos ’n boom wat langs lewende water geplant is – een wat op die regte tyd vrug dra en nooit verdor nie.
Ons is opreg opgewonde om vir Japie as Leraar van Melville Kruisgemeente te verwelkom. Ons bid God se rykste seën oor hom, sy bediening en vertrou dat hy, diep gewortel in Hom, voortdurend sal leer en groei. Mag hy met ’n dankbare hart leef, met wysheid lei, en altyd toegerus wees vir die werk waartoe God hom geroep het.
Categories: Uncategorized

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *